PHOTO GALLERY FOTOS
Loof die naam van die Skepper van alle prag op hierdie plaas van ons. Sonder Hom was en is hier niks. Dis ek , Frank Jesus. "Dankie Jesus" ![]() | ![]() Black Bass caught in Ausdaver dam
|
__________________________________________________________________________________________________
Die Plaasdam ![]() Fun on the Mountain (Halfway up) ![]() ![]() Nearly at the top ![]() Kinders kom spog by Tannie Stienie met die mooi vis. ![]()
It's ALWAYS the kids that suffer! His Name is Zenkey!!!!!!! but don't look for these unfaithfull creatures at Ausdaver, we banned them. | Grave yard 2am ![]() Staproete teen die berg uit ![]()
Sê net dankie Here (The farmer and the Lord) Onthou U my Here? Ek kom elke oggend bietjie gesels. U laat my tuis voel. U raak my aan met U liedevolle hand. Voordat ek verduidelik, het U reeds verstaan. As ek alleen en desperaat voel, neem U my skadus weg. U genees die rowe, U vertroos my, U gee om. As ek U soek is U daar. Dankie Here dat U my en al U kinders onthou. Sien hierdie dierbare en kosbare mense wat hierdie jaar met ons paaie gekruis het. Seën hulle almal met ietsie mooi uit u Vaderhand. Amen NS. Dis ek Jesus, Frank ![]() Oggend Boeretroos
![]() Quad Fun
You are Visitor Number |











